Skip to content

POTGOOISNITTE

Bemagtig tieners om te lei

Kategorie: Binnekamer 2026-11-15

Ds. Anriette de Ridder, predikant in sinodale diens vir jeugbediening in die Wes-Kaap, gesels oor geloofsvorming, jeugbediening en waarom dit belangrik is om tieners met leierskapsvaardighede toe te rus.