Skip to content

POTGOOISNITTE

Kiskenades – Episode 211

Kiskenades - Episode 211

Kategorie: Kiskenades2026-04-25

Elna Pop kuier by die speelgoed van die speelgoedkis. Elna Pop is ’n ou pop, en is nie gemaak vir speel nie. Die speelgoed van die speelgoedkis en Elna kuier so lekker dat hulle nie die tyd dophou nie. Toe moet hulle skarrel om Elna betyds op haar plekkie in Alicia se ma se kas te kry.