Skip to content

POTGOOISNITTE

Binne en Buite op RSG

Binne en Buite op RSG

Kategorie: Binnekamer2026-04-26

Ds. DJ Muller, ‘n predikant in diens van die Wes-Kaap Sinode en Seminariumbestuurder van teologiese opleiding by die Universiteit Stellenbosch, gesels oor die RSG-program, Binne en Buite, wat hy aanbied.