Skip to content

POTGOOISNITTE

Ons en die onderwys 26 April 2026

Ons en die onderwys 26 April 2026

Kategorie: Ons en die Onderwys2026-04-26

Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, ‘n onderwyskundige en historikus, oor lees om te leer, en waarom lees veel meer is as net ’n tegniese vaardigheid wat in die vroeë grade bemeester moet word. Die gesprek fokus op die rol van lees in leer, en waarom leesonderrig ook in die hoër grade moet voortgaan.