Skip to content

POTGOOISNITTE

Vryheidsdag: Vry op papier, maar staat is onder druk

Vryheidsdag: Vry op papier, maar staat is onder druk

Kategorie: Op en Wakker2026-04-27

Wat beteken vryheid as die staat sukkel om basiese dienste volhoubaar te lewer? Dit is dié spanning tussen ideale en uitvoering wat al hoe meer die gesprek oor Suid-Afrika inkleur. Het politieke vryheid vooruitbeweeg terwyl staatsvermoë agteruitgegaan het, en kan jy werklik vry voel as infrastruktuur, dienslewering en instellings begin wankel? Ons praat hieroor met die politieke ontleder, dr. Piet Croucamp.