Skip to content

POTGOOISNITTE

Louis Heyneman oor Mimi: “Ons eie ikoon van opera en kunslied”

Louis Heyneman oor Mimi: “Ons eie ikoon van opera en kunslied”

Kategorie: Op en Wakker2026-04-29

Ons onthou Mimi Coertse as die eerste ware Suid-Afrikaanse opera-ikoon, maar sy het vroeg reeds wêreldwyd in verskillende tale en lande naam gemaak. Ons praat met Louis Heyneman, voormalige hoof van die Kaapstad Filharmoniese Orkes.