Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Dieremaniere – Episode S2/E13

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E13

Kategorie: Dieremaniere2026-04-30

Elsje van Jaarsveld ondersoek die komplekse karakter van die Amerikaanse Vegtershond. Lehanda Rheeder van die Pitbull Federasie van Suid-Afrika verduidelik waarom hierdie honde uitstekende metgeselle vir mense is, maar beklemtoon die kritieke belangrikheid van stimulasie, veilige omheining en die verantwoordelikheid van die eienaar. Elsje vertel ook van die dag wat sy en haar Beagle deur ‘n Pitbull aangeval is.