Monitor 30 April 2026
Inwoners van Johannesburg hoop die nuwe Brixton-reservoir en -watertoring bring verligting vir droë krane. Die prys van Brent ru-olie skiet op tot bo $120 ‘n vat. Die Verkiesing-hervormingspaneel sê SA se kiesstelsel moet spoedig verander word.
