Louise du Plessis, voormalige kurator van die museum op Riversdal, vertel van dié pragdorp en die slapende skoonheid. Sy verduidelik die oorsprong van Riversdal se naam.