Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre in die kombuis 2 Mei 2026

Sterre in die kombuis 2 Mei 2026

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-05-02

Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, praat oor sy grootword jare op die plaas, sy musieksmaak en sy siening oor koffie en tee. As jy genooi word vir tee by Leeuwenhof, sal jy ‘n spesiale koek kry. Hy deel ’n resep vir lemoenkoek.