Naweekaktueel 2 Mei 2026
Bykans die helfte van Suid-Afrikaanse kiesers bly dalk weg van die stembus – en sommige politieke partye besef dit. Honderde munisipale amptenare in die visier oor finansiële ongerymdhede. Inwoners van die Noord-Kaap sê hulle moes geliefdes aan die dood afstaan weens ambulanse wat nie betyds opdaag nie.
