Skip to content

Naweekaktueel

Potgooi

Naweekaktueel

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.

Naweekaktueel: Vrede wink steeds nie tussen Amerika en Iran

Naweekaktueel: Vrede wink steeds nie tussen Amerika en Iran

Kategorie: Naweekaktueel2026-05-30

30 Mei 2026: ‘n Vredesooreenkoms is steeds nie tussen Amerika en Iran bereik nie. ‘n Nuwe boek onthul hoe onwettige goud deur ‘n netwerk van private raffinaderye gesmokkel en gewas word. Die Krugerwildtuin vier sy 100ste bestaansjaar.

Motorrubriek: Changan Hunter

Motorrubriek: Changan Hunter

Kategorie: Naweekaktueel2026-05-23

Wessel Pretorius toetsry ‘n Changan Hunter-dubbelkajuitbakkie.

Naweekaktueel: Twee toeriste sterf in die Krugerwildtuin

Naweekaktueel: Twee toeriste sterf in die Krugerwildtuin

Kategorie: Naweekaktueel2026-05-23

23 Mei 2026: Twee toeriste sterf in die Krugerwildtuin. “Agter elke misdaadstatistiek is ‘n getraumatiseerde slagoffer, ‘n bedroefde familie en ‘n gemeenskap wat in vrees leef,” sê die waarnemende minister van polisie, professor Firoz Cachalia. Die parlemêntere proses om president Cyril Ramaphosa in ‘n staat van beskuldiging te plaas, kan maande lank sloer. Die Shackbuilder, Quinton Adams, beteken meer vir mens as net hout en sink.

Motorrubriek: BYD Dolphin Surf Dynamic

Motorrubriek: BYD Dolphin Surf Dynamic

Kategorie: Naweekaktueel2026-05-16

Wessel Pretorius toetsry die vol-elektriese BYD Dolphin Surf Dynamic.

Naweekaktueel: Meer as 100 000 dakloos in Kaapstad

Naweekaktueel: Meer as 100 000 dakloos in Kaapstad

Kategorie: Naweekaktueel2026-05-16

16 Mei 2026: Meer as 100 000 mense dakloos in Kaapstad ná die stormweer. ‘n Hartroerende storie van desperaatheid en hoop in die Baviaanskloof. ‘n Verpleegster praat oor die uitdagings van haar beroep.

Naweekaktueel 9 Mei 2026

Naweekaktueel 9 Mei 2026

Kategorie: Naweekaktueel2026-05-09

Alle oë is op die parlement om die proses te begin om president Cyril Ramaphosa moontlik in ‘n staat van beskuldiging te plaas. Die Nasionale Waterkrisisplan is nog steeds nie bekend nie, en ons bring hulde aan alle ma’s.