Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit? 3 Mei 2026

Hoe verklaar jy dit? 3 Mei 2026

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-05-03

Jou eie immuunstelsel kan soms jou liggaam aanval asof dit die vyand is. En, in die natuur kan plante insekte wegstoot met gifstowwe, maar sonder daardie insekte kan hulle nie voortplant nie. Ons verduidelik hoe hierdie skynbare teenstrydighede werk.