Skip to content

Hoe verklaar jy dit?

Potgooi

Hoe verklaar jy dit?

Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap

Hoe verklaar jy dit: Die verrassende wetenskap van water kook op groot hoogtes

Hoe verklaar jy dit: Die verrassende wetenskap van water kook op groot hoogtes

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-08-30

30 Augustus 2026: Hoekom kook water op groot hoogtes teen ’n laer temperatuur, maar neem dit dan langer om kos gaar te maak? Hoe is dit moontlik dat ’n spinnekop elke nag haar web bou, dit ’n paar uur later weer afbreek, die sy oprol en selfs herwin – alles terwyl ons slaap?

Hoe verklaar jy dit: Brein se invloed op liggaam; Krokodille; Reptielsmokkel

Hoe verklaar jy dit: Brein se invloed op liggaam; Krokodille; Reptielsmokkel

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-08-23

23 Augustus 2026: Ons kyk na die verrassende invloed wat jou brein op jou liggaam kan hê; hoe krokodille miljoene jare se verandering oorleef het; en hoe reptielsmokkel Suid-Afrika se reptielgetalle bedreig.

Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys

Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-08-16

16 Augustus 2026: Het jy geweet ‘n metaalstoel en ‘n houtstoel kan presies dieselfde temperatuur wees, maar metaal voel kouer omdat dit hitte baie vinniger uit jou vel trek? Jou brein ervaar die vinnige hitteverlies as kouer. Ons verduidelik hoekom jou sintuie jou soms mislei, én hoe wetenskaplikes bepaal watter paddas en ander amfibieë op Suid-Afrika se rooilys beland, en waarom dit belangrik is vir bewaring.

Hoe verklaar jy dit? Bye wat bal vorm sonder korf; Kan geelvinke reën voorspel?

Hoe verklaar jy dit? Bye wat bal vorm sonder korf; Kan geelvinke reën voorspel?

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-08-09

9 Augustus 2026: Hoekom vorm bye skielik ‘n digte bal onder ‘n tafel sonder ‘n korf? Kan geelvinke regtig voorspel of dit ‘n nat of droë somer sal wees, deur hoe hoog hulle neste bou?

Hoe verklaar jy dit? Reptiele wat in die see leef?

Hoe verklaar jy dit? Reptiele wat in die see leef?

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-08-02

2 Augustus 2026: Het jy geweet sommige insekte kan mettertyd minder vatbaar raak vir insekdoders? En, terwyl amfibieë soms in die see voorkom, is daar ook reptiele wat hulle hele lewe in soutwater deurbring.

Hoe verklaar jy dit? Kan jou maagsappe gif neutraliseer?

Hoe verklaar jy dit? Kan jou maagsappe gif neutraliseer?

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-07-26

26 Julie 2026: Wat gebeur as jy per ongeluk ‘n giftige spinnekop of ‘n ander giftige organisme insluk? Word die gif deur jou maagsappe geneutraliseer? Hoekom gebruik ons steeds die QWERTY-sleutelbord, al is daar glo beter alternatiewe? Wat is die langtermyn-uitwerking van stres op diere?