Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit: Jou tuin en El Niño; Paddas in die grond

Hoe verklaar jy dit: Jou tuin en El Niño; Paddas in die grond

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-11-01

1 November 2026: Hoe keer jy dat jou tuin onder El Niño se hitte-aanslag ly? Paddas kruip mos in die grond weg. Hoekom hoor ons dan so selde van ’n padda wat iemand in die tuin raakspit?