Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit: Die raaisel van rubber

Kategorie: Hoe verklaar jy dit? 2026-11-22

22 November 2026: Maak hitte dinge groter? Dink maar aan ’n metaaldeksel wat makliker losdraai wanneer jy dit warm maak. Maar rubber kan jou verras – ’n uitgerekte rekkie kan juis saamtrek wanneer dit verhit word! Hoe werk dit? En beteken dit rubber sit weer uit wanneer dit afkoel?