Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit: Kan slange ruik? Waarom is die ruimte donker met al die sterre se lig?

Hoe verklaar jy dit: Kan slange ruik? Waarom is die ruimte donker met al die sterre se lig?

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-11-08

8 November 2026: Kan slange ruik? Watter rol speel daardie flitsende tong? Met soveel sterre wat lig uitstraal, waarom is die ruimte dan donker? Waar is al die lig?