Hoe verklaar jy dit: Wat gebeur in ’n dieregroep wanneer magsbalans skuif?
15 November 2026: Die dominante dier verdwyn – wie neem oor? Is daar ’n magstryd, of skuif die hele groep se verhoudings? En, insekte het verrassende bondgenote van swamme tot piepklein mikro-organismes. Hoe werk dié ruiltransaksie van kos en ander voordele in ruil vir skuiling of dienste?