Albé Grobbelaar vertel van die beleg van Okiep in die laaste maand van die Anglo-Boereoorlog. Daar was ’n poging om die hele dorp met dinamiet die lug in op te blaas.