Skip to content

POTGOOISNITTE

Plaaslike regering sentraal tot VN se 2030-doelwitte vir volhoubare ontwikkeling

Plaaslike regering sentraal tot VN se 2030-doelwitte vir volhoubare ontwikkeling

Kategorie: Op en Wakker2026-05-04

Leiers van regoor Afrika het in Addis Ababa in Ethiopië byeengekom vir die 12de Afrika-streeksforum oor volhoubare ontwikkeling. Die boodskap was duidelik: ware vooruitgang begin nie in hoofstede nie, maar op grondvlak waar dienslewering mense se lewens direk raak. Die konferensie is deur die Verenigde Nasies, die Afrika Ontwikkelingsbank, en die Afrika Unie aangebied. Onder die deelnemers was Dirk Kotzé, die uitvoerende burgemeester van Mosselbaai.