Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor 5 Mei 2026

Monitor 5 Mei 2026

Kategorie: Monitor2026-05-05

NSFAS onder administrasie geplaas weens swak bestuur en wanadministrasie. Wes-Kaap-rampbestuur staal hom vir ‘n Vlak 8 en verskeie vlak 6-waarskuwings. Spanning neem toe in die Straat van Hormoes. Aakteurs wat met kunsmatige intelligensie geskep is, en draaiboeke deur KI, mag nie meer vir die Oscars benoem word nie.