Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak 8 Mei 2026

Historiese Almanak 8 Mei 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-05-08

Die week se Historiese Almanak-praatjies word afgesluit met ’n bespreking van pres. Harry S. Truman van Amerika en die omstandighede rondom sy besluit om atoombomme op Hirosjima en Nagasaki te gebruik in 1945.