Skip to content

Skole en onderwysers kan leerders só leer lees om te leer

RSG NOU

Skole en onderwysers kan leerders só help leer lees om te leer

2026-05-11

Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, ‘n onderwyskundige en historikus, oor lees om te leer, en waarom lees veel meer is as net ’n tegniese vaardigheid wat in die vroeë grade bemeester moet word. Die gesprek fokus op die rol van lees in leer, en waarom leesonderrig ook in die hoër grade moet voortgaan.

Johan van Lill met praat met Gregory Marais, ‘n onderwyskundige, oor hoe skole en onderwysers Graad 4- tot 6-leerders prakties kan help om sterker en meer onafhanklike lesers te word. Die gesprek volg op ’n vorige program oor lees om te leer, en beweeg nou van bewustheid na praktyk: As ons weet dat lees die sleutel tot leer in alle vakke is, hoe ondersteun ons leerders doelgerig sodat hulle werklik deur lees kan leer?

Deel nou