Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt 11 Mei 2026

Brandpunt 11 Mei 2026

Kategorie: Brandpunt2026-05-11

Die verdagte verdwyning van gekonfiskeerde dwelms in KwaZulu-Natal en Gauteng is onder die vergrootglas by die Madlanga-kommissie. Die Speaker van die Nasionale Vergadering besin oor die Konstitusionele Hof uitspraak rakende die Phala Phala-sage. En ‘n kouefront saai grootskaalse verwoesting in die Wes-Kaap.