Brandpunt 13 Mei 2026
Eskom vier ‘n jaar sonder beurtkrag, maar huishoudings gaan gebuk onder stygende kragtariewe. Die minister van landbou sê die regering se entstofprogram teen bek-en-klouseer is goed op dreef, maar boere in die Vrystaat is bekommerd in aanloop tot die kalfseisoen. Kunstekaap word vandeesmaand 55 jaar oud.
