Skip to content

POTGOOISNITTE

IDAHOBIT 2026: At the Heart of Democracy

IDAHOBIT 2026: At the Heart of Democracy

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-05-16

Renaldo Schwarp is die kurator van ‘n kunsuitstalling van ‘n ander aard by die Goethe-Institut in Johannesburg. Die uitstalling bou voort op ‘n oop versoek wat meer as 250 voorleggings van kreatiewe persone in 22 Afrikalande ontvang het – insluitend streke waar LGBTQ+ identiteite steeds gekriminaliseer is. Die reaksie beklemtoon die dringendheid en omvang van queer kreatiewe uitdrukking oor die hele vasteland. Daar is ‘n seleksie van kunstenaars van Namibië, Suid-Afrika, Mauritius en Zimbabwe in ‘n enkele, meeslepende uitstallingservaring.