Ryno Eksteen is ‘n kunstenaar van Worcester en die administratiewe beampte van DoofBlind Suid-Afrika. Hy gesels oor die uitdagings van die DoofBlind-gemeenskap.