Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe verklaar jy dit? 17 Mei 2026

Hoe verklaar jy dit? 17 Mei 2026

Kategorie: Hoe verklaar jy dit?2026-05-17

Het jy al ooit gewonder hoe klank diere se gedrag, kommunikasie en hulle oorlewing beïnvloed?En hoe sekere organismes kan leef in plekke waar niks anders kan oorleef nie – van ys tot kookwater? Ons ontbloot die ongelooflike maniere waarop die natuur aanpas en oorleef.