Skip to content

POTGOOISNITTE

SA se Chelsea-blommeuitstalling byna van die baan weens gure weer

SA se Chelsea-blommeuitstalling byna van die baan weens gure weer

Kategorie: Op en Wakker2026-05-18

Die internasionale Chelsea-blommeskou van die Royal Horticultural Society begin amptelik môre, en Suid-Afrika se uitstalling sal weer groot belangstelling lok. Die uitstalling was in gedrang weens die gure Kaapse weer. Om oor Suid-Afrika se uitstalling te gesels, sluit Leon Kluge, die kurator van die Suid-Afrikaanse uitstalling, uit Londen by ons aan.