Historiese Almanak: Maggie Laubser
18 Mei 2026: Albé Grobbelaar praat oor die Suid-Afrikaanse skilder, Maggie Laubser. Haar werk het aanvanklik min byval gevind in Suid-Afrika, maar sy het haar deur die jare gevestig as een van die land se groot kunstenaars.
