Skip to content

POTGOOISNITTE

Regsake: Tussentydse onderhoud & die ignorering van regsdokumentasie

Regsake: Tussentydse onderhoud & die ignorering van regsdokumentasie

Kategorie: Regsake2026-05-18

18 Mei 2026: Boedelspesialis Volker Krüger bespreek ‘n hofsaak oor twee lewensmaats wie se paaie geskei het. Die vraag is of die vrou tussentydse onderhoud van die man kan eis, hangende die litigasie oor die verdeling van hulle bates. Prokureur Tiaan Joubert verduidelik wat met jou kan gebeur indien jy regsdokumentasie sou ignoreer.