Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Menseregtekommissie sê watertenkwaens in Gauteng is skaamtelose vorm van finansiële wanbestuur

Spektrum: Menseregtekommissie sê watertenkwaens in Gauteng is skaamtelose vorm van finansiële wanbestuur

Kategorie: Spektrum2026-05-22

22 Mei 2026: Die DA eis akkurate misdaadstatistiek oor kinder- en geslagsgeweld. Die Menseregtekommissie sê die gebruik van watertenkwaens deur Gautengse munisipaliteite het ‘n skaamtelose vorm van finansiële wanbestuur geword. Die ontwrigting van ‘n gesamentlike sitting van die parlement, kos belastingbetalers bykans ‘n miljoen rand.