Kompas: Hoekom jongmense sportprestsie nie té ernstig moet opneem nie
22 Mei 2026: Barrie Ferreira vind meer uit oor Wêreld Regverdige Spel Dag, en hoekom dit belangrik is in die konteks van sport in skole en universiteite. Dit is belangrik dat sport nie altyd oor die prestasie gaan nie, maar die genot om die spel te speel.
