Kompas: Poësieprogramme vir matrieks
13 Oktober 2026: Hazel Janse van Rensburg gesels met akteur Phillru van Achterbergh, Afrikaansonderwyser Petro Steenkamp en regisseur Frans Swart oor die poësieprogramme wat Lefra Produksies vir matrieks aanbied.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
13 Oktober 2026: Hazel Janse van Rensburg gesels met akteur Phillru van Achterbergh, Afrikaansonderwyser Petro Steenkamp en regisseur Frans Swart oor die poësieprogramme wat Lefra Produksies vir matrieks aanbied.
12 Oktober 2026: Wat is die doel van die Nasionale Studente Finansiële HulpSkema?
9 Oktober 2026: Barrie Ferreira praat met ‘n Amerikaanse diplomaat oor diplomasie as beroep.
Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie bespreek spesiale stemme.
7 Oktober 2026: Nikita Maarman is ‘n treindrywer. Sy vertel hoe dit is om in ’n tradisionele mansgedomineerde bedryf jou plek te vind; wat dit verg om ‘n trein te bestuur; en watter raad sy vir jong Suid-Afrikaners het wat werk soek.
6 Oktober 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Besigheidstudies.