Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Internskappe

Kategorie: Kompas 2026-11-23

23 November 2026: Soek jy ‘n manier om jou kanse te verbeter om werk te kry? Dalk is ‘n internskap die oplossing. Jy leer hoe iets werk, en dan kry jy die geleentheid om dit in die praktyk te doen, toe te pas en meer te leer onder die toesig van ’n gekwalifiseerde en opgeleide persoon. Wat behels ‘n internskap, en hoekom moet jongmense oorweeg om internskappe te doen?