Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Hoe was die matriekeindeksamen?

Kategorie: Kompas 2026-11-27

27 November 2026: Vir die meeste matrikulante is die eindeksamen iets van die verlede, maar hoe het dit verloop? Barrie Ferreira loer in by twee matrieks om te hoor hoe dit gegaan het.