Skip to content

POTGOOISNITTE

Leon van Nierop oor Cannes-rolprentfees

Leon van Nierop oor Cannes-rolprentfees

Kategorie: Op en Wakker2026-05-25

Ons fliek- en TV-ghoeroe, Leon van Nierop, het pas teruggekeer van een van die grootste en belangrikste rolprentfeeste in die wêreld, die Cannes-rolprentfees in Frankryk. Hy het die fees bygewoon in sy hoedanigheid as die voorsitter van die Nasionale Rolprent en Videostigting.