Skip to content

POTGOOISNITTE

Regsake: Laster in die werkplek; Padongellukefonds en eise vir kapings

Regsake: Laster in die werkplek; Padongellukefonds en eise vir kapings

Kategorie: Regsake2026-05-25

25 Mei 2026: Arbeidsregkenner Johan Botes bespreek ‘n uitspraak van die Hoogeregshof in Polokwane oor laster in die werkplek. Susan de Wet bespreek ‘n saak oor wanneer die Padongellukefonds aanspreeklik gehou kan word vir beserings wat tydens ‘n kaping opgedoen is. Sy bespreek ook ‘n saak oor ‘n passasier wat ‘n motor se handrem opgetrek het terwyl die bestuurder besig was om te bestuur.