Skip to content

POTGOOISNITTE

Ouerskap 101: My slimkop sukkel by die skool (Deel 1)

Ouerskap 101: My slimkop sukkel by die skool (Deel 1)

Kategorie: Intussen2026-05-26

Ons dink mos ’n slim kind het dit maklik, maar wat as jou kind juis sukkel omdat hulle anders dink en voel? Sielkundige Anys Rossouw fokus op die minder lekker kant van begaafdheid.