Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Parlement stel komitee bekend, wat ondersoek moet doen of president in staat van beskuldiging geplaas moet word

Spektrum: Parlement stel komitee bekend, wat ondersoek moet doen of president in staat van beskuldiging geplaas moet word

Kategorie: Spektrum2026-05-26

26 Mei 2026: Die parlement maak sy afsettingskomitee bekend, wat ondersoek sal instel of die president moontlik in ‘n staat van beskuldiging geplaas moet word. Ons vind uit by ‘n ekonoom wat motoriste by die brandstofpomp kan verwag in Junie. Die beheerraad vir gesondheidsprodukte, Saphra, verskerp sy pogings om die produksie en verspreiding van ongeregistreerde GLP 1-middels, te stuit.