Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Projek oor klimaatslim-beesvleisproduksie in SA

RSG Landbou: Projek oor klimaatslim-beesvleisproduksie in SA

Kategorie: RSG Landbou2026-05-27

27 Mei 2026: Wetenskaplikes van die Universiteit van Pretoria en Texas A&M Universiteit in die Verenigde State, het geld gekry vir ’n projek wat fokus op klimaatslim-beesvleisproduksie in Suid-Afrika, en die bestuur daarvan deur kunsmatige intelligensie. Die toestand van plattelandse paaie, toegang tot silo’s, munisipale vermoëns en gemeenskapsbetrokkenheid is by vanjaar se Nampo bespreek. Naudé Pienaar van Agri Noordwes het die situasie oor swak padinfrastruktuur uitgelig.