Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Tarique Kenny oor sy seldsame siekte

Kompas: Tarique Kenny oor sy seldsame siekte

Kategorie: Kompas2026-05-27

27 Mei 2026: Die Kaapse akteur, Tarique Kenny, ly aan die seldsame siekte, sistinose. In weerwil van alles waardeur hy is, weier hy om op moedverloor se vlakte te gaan lê.