Groeipyne: Irlen-sindroom (Deel 2)
28 Mei 2026: Irlen Sindroom is ’n visuele persepsieprobleem, wat soms verkeerd gediagnoseer word. Irlen-diagnostikus Martelean Venter praat verder oor hoe die toetsing geskied, en die rol van ‘n gekleurde bril in die behandelingsproses.
