Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Vleisbeesproduksie; pasgemaakte energie-infrastruktuurstelsels

RSG Landbou: Vleisbeesproduksie; pasgemaakte energie-infrastruktuurstelsels

Kategorie: RSG Landbou2026-05-29

29 Mei 2026: Daar is 45 beesrasse in Suid-Afrika. Ons praat met veekundige dr. Chris de Brouwer oor vleisbeesproduksie, meting, rekordhouding en vleisbeesraamgroottes. Bertus Geldenhuys , ‘n ingenieur en kenner op die gebied van energie-infrastruktuur, praat oor betroubare pasgemaakte stelsels op plase.