Brandpunt: Sokkergeesdriftiges die josie in vir FIFA oor kaartjiepryse
28 Mei 2026: Die MK-party se hoofsweep kry die wind van voor. Joe “Ferrari” Sibanyoni en sy medebeskuldigde trek hulle lasbriewe in twyfel. Amerikaanse sokkergeesdriftiges is die josie in vir FIFA oor kaartjiepryse.
