Skip to content

POTGOOISNITTE

Kompas: Hoe verander jy jou passie in ’n suksesvolle sosiale mediablad?

Kompas: Hoe verander jy jou passie in ’n suksesvolle sosiale mediablad?

Kategorie: Kompas2026-05-29

29 Mei 2026: Hoe maak jy ‘n sukses van jou sosiale media? Barrie Ferreira praat met ‘n jong wynmaker wat haar passie om wyn te maak op sosiale media dokumenteer. Hy praat ook met ‘n paar jeugleiers oor die belangrikheid vir jongmense om te registreer om te stem.