Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Reaksie op ANC-NUK wat immigrasiekwotas voorstaan

Brandpunt: Reaksie op ANC-NUK wat immigrasiekwotas voorstaan

Kategorie: Brandpunt2026-05-29

29 Mei 2026: Die reuse dwelmvonds van bykans R1 miljard by die Beitbrug-grenspos was deel van ‘n intelligensiegedrewe operasie. Reaksie op die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee se uitsprake dat immigrasiekwotas heringestel moet word. Die gemeenskap van George herbou na die verwoestende storms met die Re-Tree George-inisiatief.