RSG Landbou: 'Tegnologie moet mense se lewe verbeter'
30 Mei 2026: Arie van Ravenswaay van die Wes-Kaapse Departement van Landbou leef aan die voorpunt van tegnologie. Hy glo vas dat die wil om ‘n waardevolle bydrae te maak tot die lewe van mense, sentraal moet staan in enige vorm van kreatiwiteit.
