Skip to content

POTGOOISNITTE

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Dr. Lin-Mari de Klerk-Lorist en Rudi Lorist

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Dr. Lin-Mari de Klerk-Lorist en Rudi Lorist

Kategorie: Spesiale uitsending2026-05-30

Lin-Mari de Klerk-Lorist is die hoofstaatsveearts van die Krugerwildtuin, en haar man Rudi Lorist, is ‘n veldwagter, gids, en een van Skukuza-gholfklub se voorste spelers. Hulle vertel vir Derrich Gardner van hulle lewe in die park.