Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Implikasies van Hooggeregshof-uitspraak oor bek-en-klouseer-entstowwe

RSG Landbou: Implikasies van Hooggeregshof-uitspraak oor bek-en-klouseer-entstowwe

Kategorie: RSG Landbou2026-06-01

1 Junie 2026: Die Hooggeregshof in Pretoria het op 25 Mei ‘n bevel uitgereik dat bek-en-klouseer-entstowwe privaat verkry en toegedien mag word. Die hofsaak is ‘n oorwinning vir Sakeliga, SAAI en Vrystaat Landbou, maar die uitspraak het bepaalde implikasies wat nie in ag geneem is nie. Kobus Bester van die Suider-Afrikaanse Stoettelersfederasie verduidelik. Weet jy wat die rol van ‘n plaagbeheeroperateur is, en waarom dié kwalifikasie juis vir nematoloë van belang is? Prabashnie Ramouthar is ‘n nematoloog wat al 17 jaar in dié bedryf betrokke is. Sy verduidelik wat sy doen.